Afrikaans Radio Studios Germany

Read Information

Op Radio-Afrikaan Stereo aanlyn radiostasie wêreldwyd, vir oud en jonk om elke dag te geniet, 24/7. Op Radio-Springbok-Duitsland speel ons Engelse liedjies Afrikaans Musiek Oues maar Goue Boere Musiek,ja julle nommer 1 radio stasie reg uit Germany,Die erste Afrikaanse radio stasie ,welkom op afrikaans Radio studios-Ons Hoofradiostasie in Duitsland Genoem Radio SAM Broadcaster Germany, Ons het die Radio Stasie webwerf op gebau , vir die Afrikaanse Vriend en Mense, Afrikaans Radio Studios Germany , is gemaak vir die Afrikaanse Mense regoor die Wêreld en Europa , om Afrikaanse Musiek te geniet en Boere Musiek sowel as Duitse Musiek na te Luister. Geniet en se welkom.

Website: www.afrikaans-radio-studios-germany.page.tl

Language: Afrikaans, German

Gatunki: Local Music

Szczyt 10 Germany Radio Stations
zostaw komentarz
loading...

Afrikaans Radio Studios Germany | Radio internetowe na żywo

Stopped